Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars: Ongewone verhale uit ons verlede

Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars: Ongewone verhale uit ons verlede

Author: Max Du Preez

Format: Kindle Edition

Pages: 292

Language: English

Publisher: Zebra Press (Random House Struik)

Release Date: November 05, 2010

Description du Livre

Moenie verwag dat hierdie stories enigsins gaan wees soos die geskiedenis wat jy op skool of universiteit geleer het nie. Max du Preez sit die mense, die karakters, terug in die geskiedenis.Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars bevat ‘n keur van die verhale uit die uiters gewilde Of Warriors, Lovers and Prophets van 2004 en Of Tricksters, Tyrants and Turncoats van 2008. Heelwat van dié stories is verder nagevors en herskryf. Daar is ook drie splinternuwe verhale: die merkwaardige storie van die Franse Hugenoteseun wat skipbreuk gely en deur ‘n Xhosahoofman as sy eie aangeneem is; die Engelse lady wat haar glanslewe in Londen vir ‘n ossewa verruil en voor en tydens die Anglo-Boereoorlog in die ou Transvaal gesmous het; en die groep Duitse oorlogswesies wat in 1948 in Suid-Afrika aangekom en hier as Afrikaners diep spore getrap het.Daar is stories van Khoikhoi wat as hofknape in die buiteland gebly het; ‘n Duitser wat ‘n Koranna-hoofman geword het; van die merkwaardige wysgeer Mohlomi, die “Boere-Tarzan” Coenraad de Buys; die bittere broedertwis tussen Christiaan en Piet de Wet; van generaal Koos de la Rey se merkwaardige vrou Nonnie; en van twee aspirant-sluipmoordenaars, Robey Leibbrandt en David Pratt.Só word die leser deur al die draaie en dramas van ons geskiedenis geneem – sonder om sondebokke te soek of enigiemand te laat skuldig voel.Max du Preez bewys wéér dat die geskiedenis interessanter – en meer pret – as fiksie kan wees.

Commentaires
Émilie Aucoin
Mes amis sont tellement fous qu’ils ne savent pas comment j’ai tous les ebook de haute qualité qu’ils n’ont pas!
Gradasso Martel
Leur Miracle de Noel était le meilleur livre que j’ai jamais acheter. Leur Miracle de Noel a fait exactement ce que tu as dit qu’il faisait.
Alphonse Ratté
Je tiens à vous remercier personnellement pour vos livres exceptionnels. C’est vraiment merveilleux.
Andrée Bédard
Je vous recommanderai à mes collègues. Leur miracle de Noël est les livres les plus précieux que nous ayons jamais achetés. Je serais perdu sans ça. Je suis complète ment époustouflé.
Blanchefle Morneau
Enfin, je reçois cet ebook, merci pour tous ces miracles de Noël que je peux obtenir maintenant!
Livres Similaires
The Young Man's Guide

The Young Man's Guide

By William A. Alcott
The Firm

The Firm

By John Grisham
Vaselinetjie

Vaselinetjie

By Anoeschka Von Meck
The Rainmaker

The Rainmaker

By John Grisham