Harry Potter en die Towenaar se Steen

Harry Potter en die Towenaar se Steen

Author: J.K. Rowling

Format: Paperback

Pages: 196 pages

Language: Afrikaans

ISBN: 9780798140232

Published: November 28th 2000

Harry Potter dink hy is 'n doodgewone seun. Hy bly by sy oom Vernon, tante Petunia en nefie Dudley, wat goor is met hom en hom in die kas onder die trap laat slaap. (Daarteenoor het Dudley twee slaapkamers, een vir slaap en een vir al sy speelgoed.) Dan daag daar vreemde pos vir Harry op: eers net een brief, maar soos sy familie dit onderskep, algaande al hoe meer. Uiteindelik verander Harry se lewe vir altyd. Hy word weggeraap deur 'n reus van 'n man en ingeskryf by die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery. Daar is 'n eenvoudige rede vir al hierdie gedoentes: Harry Potter is 'n towenaar!